SKATKISBOEKE • Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet • Memories of vintage books is a treasure to enjoy

KID DIE SWERWER REEKS

Dit was beslis een van die gewilde keuses wanneer dit by "cowboy" boekies gekom het. Die reeks speel af in die Amerikaanse weste, net na die Amerikaanse burger oorlog. Kid het blykbaar vir die Amerikaanse regering gewerk en hy was daar 'n soort geregsdienaar gewees. Hy was egter sover ek weet, nooit as "sheriff" of "marshall" of as iets soortgelyks geïdentifiseer nie. Hy was 'n snelskut van formaat en was ook baie handig met sy vuiste. Kid was gewoonlik op die spoor van misdadigers van daardie era.

Elke boekie bevat die gebruiklike vuisgeveg en die gebruiklike finale skietgeveg, waarin die boewe dan uitgeroei word. Sy akkurate skietwerk het gesorg dat min van sy teenstanders dit oorleef het. Die rol van Kid is deur minstens twee akteurs vertolk - geen erkenning word aan die akteurs gegee nie, so ook nie aan die skrywer nie. Van die twee bekende vertolkings was die eerste Kid waarskynlik die meer oortuigende karakter. Vanaf ongeveer nommer 153 het ons die tweede Kid in aksie begin sien. Kid sorg ook vir 'n bietjie aksie in die helde album, (deur Koos Papenfus).

⭐ 26 Voorblaaie Gelys 📖 Fotoverhale
🔍

VOORBLAAIE VERSAMELING

26 Items
#65 Kid Die Swerwer

Kid Die Swerwer

Einde van die bloedspoor
#121 Kid Die Swerwer

Kid Die Swerwer

Vir elkeen 'n koeël
#123 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Die laksman wag
#124 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Want dit is sy lot...
#125 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

En nou, my wraak
#126 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Red my dogter
#128 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Wraak sal daar wees
#130 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Skuilplek van die jakkals
#134 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

'n Koeël is jou loon
#135 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Einde van jou pad
#136 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Saam met die vyand
#138 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Man sonder gewete
#141 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Pa se seun
#142 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Tot hier toe
#144 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Sluiper op die spoor
#145 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Slang in die gras
#147 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

So sal jy boet
#148 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Die dood ry saam
#149 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

'n Dag vir moord
#150 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Die buiters
#151 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Bloedgeld
#152 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Rusplek vir 'n swerwer
#156 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Wag vir die waarheid
#167 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Boodskap van onheil
#172 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Lokval vir die jagter
#173 Kid die Swerwer

Kid die Swerwer

Want ek is jou laksman